Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Ruitery

(image)

Kavalliere word onderskei van ruiters deur hulle taktiek en toerusting. 'n Kavallier dra swaar beskutting en ook 'n swaard en skild eerder as 'n lans. Hulle taktiek sluit nie bestorming in nie, maar eerder maneuvers soos tref en trap houe met hulle swaarde en gebruik hulle beide perd en ruiter as doeltreffende kortafstand wapens.Kavalliere is baie nuttig om stellings oor te neem en te hou op oop grond om seker te maak soldate agter die linies is goedgesindes en ook vir verkenningswerk.

Bevorder na:
Bevorder na: Dragon
Skuiwe: 17
LP: 38
Beweging: 8
EP: 40
Vlak: 1
Orde: wettig
IDCavalryman Long
Vermoëns:
(image)swaard
lem
6 - 3
nabygeveg
Weerstande
lem20%
steek-20%
impak30%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Flat140%
Frozen230%
Grot420%
Heuwels240%
Impassable9920%
Kasteel140%
Kusstreek330%
Moeras420%
Mushroom Grove420%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water420%
Woud330%